Misverstand
2018 • 271 pages

Ratings2

Average rating3.5

15

Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om 'n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine - miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink 'n swartgallige Willem.Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder 'n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, 'n jong man wat sy pa skaars ken. Vir Willem is Parys nie juis die stad van liefde nie, maar dit is hier waar hy vir Jackie ontmoet, 'n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is ook sy wat saam met hom is di� Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars. Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. 'n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.


Become a Librarian

Reviews

Popular Reviews

Reviews with the most likes.

March 16, 2018

Top Lists

See all (1)

List

201 books

Owned Books

In Her Shoes
The Other Half of Augusta Hope
Fly Away Home
The Little Paris Bookshop
The Time Machine
The Goldfinch
The Crash of Hennington