Malhuis
2018 • 244 pages

Ratings1

Average rating4

15

Helen Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroe� op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit di� optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helen se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller.


Become a Librarian

Reviews

Popular Reviews

Reviews with the most likes.

Die boek is nie vir sissies nie en verken donker kante van die mensdom deur die karakters. Die seks is aggressief en eksplisiet, die storielyn vol draaie.

View