Ratings1
Average rating3
Met hierdie unieke boek vertel Natani�l die verhaal van 'n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, 'n era waartydens re�ls blindelings gevolg is en oor 'n jong seun met 'n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Natani�l se eerste volwaardige memoir.
Reviews with the most likes.
Hierdie boek gee ‘n kykie in die skrikwekkende ervaring van ‘n kunstenaar wat angs ervaar het sedert sy kinderjare. Alhoewel ek altyd Nataniël se werk geniet, is sy stem só voorspelbaar, dat dit ‘n bietjies te veel word. Die ellelange beskrywings van die huise uit sy kinderjare was ook vir my te veel, dit het my aandag afgetrek van sy woordvaardigheid.