Cover 0

In my vel

In my vel: 'n Reis

2019

Ratings1

Average rating5

15
Filter by rating
-

Hierdie boek was ‘n wonderlike introspektiewe soektog in die hart van die taal en kultuur van die Afrikaner. Wat maak dat ‘n mens in Suid-Afrika wil bly, waar vind ons ons oorsprong en wat gaan ons vashou vir die toekoms.

October 28, 2022