Grootgeluk
Grootgeluk
Ratings1
Average rating5
Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. As dit nie was vir die ongeluk met die treppie toe hy sestien word nie, het sy lewenslot dalk gelyk soos dié van die ander werksmense op die plaas. Dié historiese roman speel af in 'n onstuimige era: die 1850's tot 1914. Deur die skrywer van Roepman en Die verevrou.
Reviews with the most likes.
Dit was lekker om my
BOEK VAN DIE JAAR
aan die einde van die jaar klaar te maak. So kon ek dit met al die ander boeke wat ek gelees het hierdie jaar, vergelyk.