Cover 2

Die uil in die ysbos

Die uil in die ysbos

2021 • 332 pages

Ratings1

Average rating4

15

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is 'n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis 'n konvensionele ouma nie. Met kleurryke karakters en 'n fyn genuanseerde intrige, beloof hierdie roman nie net leesplesier nie, maar ook voldoende stof tot nadenke.


Become a Librarian

Reviews

Popular Reviews

Reviews with the most likes.

There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!