Ratings1
Average rating5
"Tydens 'n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en draai by die dood om. Sy herstel, maar met ernstige nagevolge: Weens breinskade word haar verstandelike agteruitgang elke maand meer sigbaar. Om die sprankelende kind wat lag en presteer te behou, en die naderende gestremdheid af te weer, gaan die gesin op 'n soektog na 'n wonderkuur. Alles word probeer, van alternatiewe behandelings en 'n vreemde dieet tot 'n besoek aan die profeet TB Joshua in Nigeri©±. Soos die siekte toeneem, word alles vir Juliana vreemd en onherkenbaar -- haar kind, syself en haar gesin."--Back cover.
Reviews with the most likes.
‘n Ware verhaal, outobiografies, maar nie tranetrekkerig nie. Bloedvreemd is op soveel vlakke die boek wat my die diepste geraak het in ‘n baie lang tyd.