Anton Goosen
Anton Goosen
Ratings1
Average rating5
We don't have a description for this book yet. You can help out the author by adding a description.
Reviews with the most likes.
Meesterlik, soos net Hanlie Retief kan doen, om al die fokus op die Liedjieboer homself te plaas. Vir die eerste keer lees ek van ‘n wêreld waarvan ek niks weet nie, op ‘n manier wat ek dit kan begryp.