Cover 5

Meer as jou seerkry

Meer as jou seerkry

Ratings1

Average rating5

15

Slegs boeke wat ek wil herlees, kry vyf sterre by my. Hierdie boek is waardevol genoeg dat dit vra vir herlees.

Meer as jou seerkry is propvol raad en praktiese wenke, aan die hand van werklike en sommige bekende mense se trauma. Dit is ʼn uitstekende handleiding vir elke persoon wat al deur verlies en/of trauma geraak is. Met ander woorde elke enkele mens.

Jy is meer as jou seerkry, maar jou seerkry is deel van jou.

April 7, 2022