Man op ‘n fiets êrens heen

Man op ‘n fiets êrens heen

176 pages

Ratings1

Average rating3

15

As jy wil lees van stukkies van ‘n baie berese man se lewe in die mooiste taal denkbaar, is hierdie boek vir jou.

Dis duidelik dat die skrywer oop-oë reis, luister en inneem, ervarings internaliseer en boonop die vermoë het om dit in keurige taal weer te gee.

May 9, 2021