Daar is 'n Eifeltoring in sy boedel
Daar is 'n Eifeltoring in sy boedel
Ratings1
Average rating1
Hierdie is ‘n blote saamgeflansing van ‘n spul soetsappige clichéagtige stories en brokkies wat almal wat lank met die internet saamkom, ken. Elke sin voel bekend, jy weet jy het dit al ‘n paar maal iewers gelees.